Agtergrond van die Bybel

Josua Kernteks: “Wees veral sterk en baie vasberade in die uitvoering van die wet wat my dienaar Moses jou beveel het. Moet daarvan nie links of regs afwyk nie. Dan sal jy voorspoedig wees, waar jy ook al gaan. Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag ... Lees verder

Die Teraardebestelling van Kosie Steenkamp

Kosie Steenkamp se skielike afsterwe was ‘n groot skok vir almal wat hom geken het. Sy troosdiens kon uiteraard net deur 50 mense bygewoon word. Dié diens het op Donderdag 2 Julie 2020 in De Eike se kerkgebou plaasgevind. Kosie se kinders het dit goed gedink om die troosdiens te laat “stream” sodat mense letterlik ... Lees verder

Nog ‘n Grendeltyd-verhaal

Goeiemore Die 23ste Junie, 4 jaar gelede is ons seun Renè tydens ‘n spieshengeluitstappie in Arniston deur ‘n haai aangeval waartydens hy ernstige beserings aan sy hand en been opgedoen het.  Ons is so dankbaar teenoor ons skoonseun alex wat dadelik reëlings getref het vir ‘n helikopter om hom in Struisbaai te gaan haal en na ... Lees verder

Gebedsbrief Bybelgenootskappe

28 Jun – 4 Jul Oostenryk: Prys die Here dat ons die voorreg het om Bybels aan gevangenes en vlugtelinge in hulle moedertaal te kan voorsien. Bid ook vir die jongmense wat die Bybelsentrum in Wene besoek. Duitsland: Bid vir die finale voorbereidings van die Basiese Bybel voor die bekendstelling in 2021. Bid vir die ... Lees verder

Lize se storie

My Jabes verhaal Tydens die Covid 19 grendeltydperk het ek my werkskontrak verloor. Ek is seker daarvan baie mense het dié seer gevoel, veral ook wanneer mens so ‘n passie vir die werk het. Ek was ‘n maand werkloos en deur die moeilike tyd het ek en my ma bly vashou aan die hoop dat ... Lees verder

Die satelliethuis van Durbanville kinderhuis

Na al die navrae wat ons in die afgelope week na Johan se preek Sondag oor die Kinderhuis Satelliethuis gekry het, hier is die inligting daaroor: Die huis se naam is LILI-huis, en dis ‘n akroniem vir “Leaping Into Life Independently”.  In daardie huis woon slegs skoolverlaters, en poog hulle om die kinders voor te ... Lees verder

Stéphan se brief

Beste Chris, Hannes en Johan, NGK Kuilsrivier-De Eike kerkkantoor Ek hoop en vertrou dit gaan goed met julle in Kuilsrivier t.m.v. al die nuwe uitdagings rondom die pandemie wat uitkring. Hier in Kobe is ons genadiglik gesond en steeds aan die gang by die kweekskool en kerklike bediening – met noodsaaklike aanpassings en voorsorgmatreëls in plek.   Soos julle weet is ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Die volgende rak in die Bybel-Biblioteek:  DIE HISTORIESE BOEKE ‘n Mens het nogal gemengde gevoelens oor hierdie rak in die Bybel-biblioteek. Aan die een kant bevat dit pragtige verhale wat lekker lees, soos dié van Simson, Gideon en Rut, maar aan die ander kant skrik die eindelose naamlyste en die dikwels grusame verhale ‘n mens ... Lees verder

Mariana oor die Roadhouse-basaar

2020 – Wat ‘n jaar!!   Een wat as ANDERS onthou sal word. Alles word vanjaar ANDERS gedoen. Ons werk van die huis af, moet self die kinders leer, dra maskers oral waar ons gaan, en ergste van alles, ons kan nie eredienste hou nie. So het 6 Junie – die datum waarop De Eike basaar ... Lees verder

Kospakkies

Liewe gemeente, ek dink u sal die volgende waardeer. Verlede Saterdag skakel ‘n jong vrou my om te vra of ons haar ouers kan help met ‘n kospakkie. Ek vra bietjie uit en bepaal dat die mense hier naby ons bly. Die gesin is ‘n egpaar (nou werkloos sedert die inperking begin het) wat na ... Lees verder