DE EIKE SE FINANSIËLE DIEETPLAN

‘n Jaar gelede sou ons nooit kon glo hoeveel 2020 se werklikheid sou verskil van dÍt wat ons vir onsself in die vooruitsig gestel het nie.  Sommer so sonder waarskuwing, is só baie van die planne wat ons gehad het, nie meer uitvoerbaar nie.  Dit stel ons daagliks voor die uitdaging om nuwe planne te ... Lees verder

Nuus uit die UK-vergadering

Die UK (Uitvoerende Kommissie) het oor ‘n hele paar sake gesels en besluite geneem, waarvan die vernaamste die volgende is: Die Gemeente se finansies: Covid-19 het nie net aan die staat se begroting groot veranderinge aangebring nie, maar het ook De Eike se begroting radikaal geraak. Ons Finansies-voorsitter begroot tans vir ‘n R440 000 tekort ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel

Hoe lees ek die Pentateug?  Voordat ons nou afstap van die Pentateug en aangaan met die res van die Bybelboeke, is dit dalk belangrik dat ons vir onsself hierdie vraag vra. Daar is na alles verskillende maniere waarop jy die Pentateug kan lees: Jy kan dit   lees as ‘n Verhaal: Dan kan jy doodeenvoudig ... Lees verder

Mariana oor grendeltyd

Grendeltyd My Grendeltydstorie begin 2 weke voor die begin van die inperking op Vrydag 27 Maart 2020. Op Vrydag 13 Maart – nee ek is nie bygelowig oor Vrydag die 13de nie – hoor ek by die dokter dat daar poliepe is wat so gou moontlik verwyder moet word. Woorde wat jou nekhare regop laat ... Lees verder

WAT IS BESIG OM IN DIE BELYDENISKLAS TE GEBEUR?

Elke jaar sê ek vir myself: “Hierdie belydenisklas is puik!” Vanjaar sê ek dit weer! Die 2020 belydenisklas bestaan uit besondere jongmense met soveel gawes. Daar is ’n energie wat my stil en dankbaar laat. Dankie aan ons ouers wat hierdie jongmense opvoed en voorberei vir die lewe. Dalk wonder jy hoe ons tans die ... Lees verder

Agtergrond van die Bybel.

Die Wetboek:   Hierdie is natuurlik nie ‘n aparte boek nie. Jy kry die wette sommer so verweef tussen die res van die verhaal in die Pentateug deur. Aan die ander kant is die wette so ‘n belangrike deel van die Ou Testament dat dit ons kan loon om dit net bietjie van naderby te ... Lees verder

Nog stemme uit die aftree-oorde

Ds Hannes, Ds Chris, Ds Johan Na aanleiding van u versoek dat lidmate wat hierdie nuusbrief [12 Junie] lees ASB ook `n stukkie sal skryf oor hoe hy/sy die grendeltyd ervaar. Ek glo ook dat die e-nuus-kommunikasie `n ideale geleentheid is om nie net `n eensydige gesprek te wees nie – wat ons huisgesin [van ... Lees verder

Grendel-tydverdrywe

Elmarie, het gewikkel met stoele, maskers en proppe (sy dring darem daarop aan dat sy nie self al daardie bottels leeggemaak het in die Grendeltyd nie!)                                       Dit IS nogal baie proppe… maar kyk net watter flukse ... Lees verder

Kospakkies

Liewe gemeente, ek staan weereens verstom om God se genade te sien en te beleef deur die reaksie op die “Drop&Go”-projek. BAIE dankie vir u deelname, u gesindheid, u goedheid en u omgee.   Ons ontvang weekliks voorraad om ons kospakkies op te maak. Om die waarheid te sê, het ons baie meer ontvang as ... Lees verder

Die Drop & Go

Dis met soveel dankbaarheid dat ons terugrapporteer dat die “Drop & Go”-projek alle verwagtings oortref. Lees verder