Nuwerus – lewensveranderende ervaring

Goeie môre! Nuwerus…… sjoe…… daardie naam is verewig in my hart gegraveer en sal altyd deel van my lewe bly – net so ook die gemeenskap van Nuwerus!  Tot 2jr gelede het ek nie eens geweet daar bestaan ‘n dorp met die naam Nuwerus nie, tot ek van die 2017 Belydenisklas uitreik na Nuwerus gehoor ... Lees verder

Nuusbrief van INContext

Liewe gebedsvriende Op Saterdag 2 November het vreugdesvure in Suid-Afrika hoog gebrand ná die Rugby Wêreldbeker-oorwinning in Japan. “Ons kan enigiets bereik as ons saamwerk,” het Suid-Afrika se kaptein, Siya Kolisi, na afloop van die wedstryd gesê. Suid-Afrika se president, Cyril Ramaphosa, (wat Japan toe gevlieg het om die span te ondersteun) het ’n soortgelyke ... Lees verder

Othello dra kos aan!

n Biduur vir Othello Aftree-oord se inwoners vind elke 1ste Woensdag van die maand in die eetsaal plaas wat om die beurt deur ‘n dominee van De Eike en Heidekoppie waargeneem word. Jaarliks tydens die laaste biduur van die jaar kry inwoners in die oord die geleentheid om iets vir beide gemeentes se koskas saam ... Lees verder

INContext gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Sondag, 27 Oktober, het die president van Chili, Sebastian Piñera, al sy kabinetslede gevra om te bedank. Hy het hervormings belowe in ’n poging om beheer te herstel na ’n vlaag massa-betogings teen die maghebbers. Wat begin het met studente wat oor draaihekke spring as gevolg van ’n 3.7% prysverhoging in moltreintariewe, ... Lees verder

Senior Burgerklub uitstappie 14 November 2019

Die Senior Burgerklub se uitstappie die vierde kwartaal is na Spice Route naby die Paarl.  Ons bus vertrek om 09:00 op Donderdag 14 November 2019 vanaf De Eike se kerkgebou.  Daar is verskillende dinge te sien (en te proe!) by Spice Route. Senior burgers kan  besienswaardighede besoek wat hulle interesseer, bv glasblaas.  Kostes vir die ... Lees verder

Rentmeesterskap

Ek hoor dikwels mense sê dat die kerk nie ‘n besigheid is nie.  Ek stem saam, en gee toe dat die kerk in baie opsigte anders as ‘n besigheid funksioneer.  Dit beteken egter glad nie dat ons daarvan vrygestel is om gesonde besigheidsbeginsels toe te pas nie.  Die feit dat die gawes waaroor ons as ... Lees verder

Franci oor die Kategeseskool

Senior Kategese: Alpha Met die reuk van warm sjokolade en malvalekkers stap die seniors in die saal in vir hulle eerste Alpha episode, bietjie onseker oor hoe die ervaring gaan wees, met ‘n vreemde man wat vriendelik vir hulle groet voor in die saal. Tafels en stoele uitgepak in groepe vergader hulle by ‘n bietjie ... Lees verder

Weeklikse gebedsbrief van INContext

Liewe gebedsvriende Op Sondag 20 Oktober het Libanon se eerste minister, Saad al-Hariri op ’n reeks hervormings met regeringsvennote ooreengekom om ’n ekonomiese krisis, wat landswye protesoptrede tot gevolg gehad het, te verlig. Die betogings het ten doel om die regerende elite, wat beskou word as deurspek met korrupsie en nepotisme, te ontsetel. Betogings het ... Lees verder

Wynveiling op 16 Oktober 2019

Baie dankie aan almal wat ‘n genoeglike wynveiling moontlik gemaak het: Die tafelhoofde wat gesorg het dat daar genoeg mense is om dit te geniet en blymoedige kopers te wees. Almal wat wyn geskenk en versamel het. Besondere dankie aan Louis Coetzee, Pieter Combrinck, Madré en Hanro Kotzé en die Bottelaryboere:  Dirkie Morkel, Pieter Bestbier, ... Lees verder

Vakature : Skriba

  NG Gemeente Kuilsrivier-De Eike beskik eersdaags oor ‘n vakature vir ‘n skriba. Die datum van diensaanvaarding sal 1 Februarie 2020 of so spoedig moontlik daarna  wees. Daar word van die suksesvolle kandidaat verwag om die pligte soos in die posomskrywing hieronder na te kom en dit sal ‘n halfdag pos (5/8ste) wees. DOEL VAN ... Lees verder