Ramot

Liewe Ds. Burger Om William Shakespeare se woorde te gebruik: “I can no other answer make but thanks, and thanks and ever thanks!” Ons by as Ramot wil graag ons dank teenoor julle uitspreek vir: Die verskil wat julle maak “Giving is not only about making a donation, it is about making a difference” Kathy ... Lees verder

9. HOE OM DIE BYBEL TE LEES (Die fyn kuns van Eksegese)

Samevatting Ek sal jou nogal nie kwalik neem as dit alles waaroor ons tot dusver gesels het, vir jou net ‘n klein bietjie (of meer!) oorweldigend is nie! Maar dis sal eintlik baie goed as jy een ding deeglik besef het oor die afgelope klomp weke wat ons daarmee besig was, en dit is dat ... Lees verder

Pastorale Brief aan die gemeentes van die Wes-Kaap

Liewe broers en susters Die Moderatuur van die Algemene Sinode het in hulle verklaring kennis geneem van die hofuitspraak oor die NG Kerk en selfdegeslagverhoudings. Die kerk respekteer die hofuitspraak. Die kerk moet egter nog saam met sy regspan die uitspraak bestudeer om die volle implikasies daarvan te verreken in sy keuse om na die ... Lees verder

Liewe Vrouelidmate

Ons Sinodale Byeenkoms vir Vrouelidmate vind plaas op 10 April 2019, by Eensgezind, net buite Durbanville. Ons nooi alle Vrouelidmate om hierdie dag saam met ons te geniet. Ons begin om 9h00 (registrasie van 8h15) tot 13h00 (Koste R150 per persoon). Die Taakspan Vrouebediening fokus op vroue se geloofsreis en sien uit daarna dat ons ... Lees verder

INContext – gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Sondag 10 Maart het gevegte in Jemen se belangrikste hawestad, Hodeida, uitgebreek. Dit is die eerste beduidende gevegte sedert strydende partye in Desember ooreengekom het op ’n VN-bemiddelde wapenstilstand. Beide die Sjiïtiese Houthi-rebelle wat die stad beset en die regeringsgesteunde troepe wat hulle teenstaan, het versperrings opgerig en loopgrawe gegrawe. Die gevegte ... Lees verder

8. HOE OM DIE BYBEL TE LEES (Die fyn kuns van Eksegese)

En so het ons eindelik aan die einde gekom van ons gesprek oor die lees en verstaan van die Bybel. Miskien is dit ten slotte dan net ‘n goeie tyd om ‘n oomblik stil te staan by verskillende maniere waarop mense in die verlede die Bybel gelees en verstaan het, en vandag nog lees. Verskillende ... Lees verder

Senior Burgerklub besoek !Kwah ttu

Woensdag 13 Maart 2019 om 9:10 vertrek ons gemeente se seniors per luukse bus na !Kwah ttu, uitgespreek ‘kwa-toe’. Ds Johan is ‘n man met ‘n plan en doen sommer huisbesoek in die bus. By !Kwah ttu aangekom ontvou die leefwêreld van die afstammelinge van die eerste mense voor ons oë. Eerstens is ons na ... Lees verder

7. HOE OM DIE BYBEL TE LEES (Die fyn kuns van Eksegese)

Verlede keer het ons gesels oor die sg. “Literêre kodes” wat ons in gedagte moet hou as ons die teks lees: Realisme tot fantasie: Hoe letterlik moet ons dit neem wat die skrywer vertel? Karaktertekening: Hoe belangrik is detail wat oor ‘n karakter gegee word? Karakter- en stemmingsbewegings: beweging in ‘n teks. Ordening van materiaal: ... Lees verder

INContext-gebedsbrief

Liewe gebedsvriende Op Sondag 3 Maart het Algerië se veteraan-president Abdelaziz Bouteflika betogers misken deur te bevestig dat hy vir nog ’n termyn sal staan – maar hy het wel gesê dat hy nie ’n volle termyn sal dien nie. Hy het in ’n brief te kenne gegee dat as hy April se verkiesing sou ... Lees verder